SKEDULERINGSTATUS: Aanvullende medisyne
HANDELSNAAM (doseervorm): Silverlab Ionic Colloidal Silver Healing Gel (Jel)
SAMESTELLING
Elke 5ml Healing Gel bevat 95% Ionieseᐩ Kolloidale Silwer 18 ppm in gedeioniseerde gesuiwerde water met polimeer jel, plantaardige gliserien en propileen glikol.
INDIKASIES
Om te help met die behandeling en genesing van skaafplekke, skrape, oop wonde, snye, brandwonde, sonbrand, vaginale sproei, genitale vratte en veluitslag.
Verwys ook na Bodymap™ op die Silverlab webtuiste www.silverlab.co.za.
KONTRAINDIKASIES
Hipersensitiwiteit teenoor enige van die bestanddele.
DOSERING EN GEBRUIKSAANWYSINGS
Wend mildelik aan die geaffekteerde 2 tot 3 keer per dag of soos voorgeskryf deur jou Gesondheidsorg werker. Tydens menstruasie, doop tampon in die Silverlab Ionieseᐩ Kolloïdale Silwer Healing Gel om te help met inplasing daarvan en die voorkoming van sproei wat veroorsaak kan word deur ‘n tampon.