‘n Sekere “Dr. Rima” beweer verkeerdelik (Oktober 2014) dat 10 ppm nano silwer beter is as 25 ppm nano silwer. Sy haal aan uit die die “USA Defense Threat Reduction Agency” verslag wat aan die publiek bekendgemaak is. Die verslag vergelyk egter nie die sterkte van silwer (ppm) nie, maar die werklike grootte van die partikels (nm) en gevolglik noem dit dan dat 10nm silwer beter as 25nm silwer is.
Daar is baie maatskappye regoor die wêreld wat probeer om hulself te vestig as ‘n voorkeur verskaffer van silwer. Hulle almal hou daarvan om te sê: “myne is beter as joune”. Silverlab het besluit om nie deel te neem aan die negatiewe geredekawel nie.
Ons het ons eie navorsing met behulp van onafhanklike laboratoriums oor ons produkte laat doen. Een van hierdie bevindinge is dat lae konsentrasies van silwer ione antibakteriese eienskappe het. Tweedens is gevind dat “Silverlab ioniese silwer, selfs wanneer verdun (1: 4) steeds baie goeie anti-inflammatoriese eienskappe behou. Verdere navorsing het ook bewys dat ioiniese silwer anti-viraal is.
Wanneer jy Silverlab silwer as ‘n tonikum gebruik, is dit belangrik om die instruksies op die bottel te volg. “Vir die beste resultate hou in jou mond vir 2 minute voor jy sluk”. Dit laat die ensieme (speeksel) in jou mond toe om met die silwer-ione te bind en ‘n metallo-proteïen te vorm. Dit metallo-proteïen vervoer die silwer deur die suur versperring van jou maag na die ingewande vir absorpsie. Van hier af word dit verder deur jou liggaam vervoer.
Die silwer wat hier teenwoordig is, is sub-nano silwer, dit wil sê dit is veel kleiner as nanosilwer. (Die voorstanders van nanosilwer sê hoe kleiner die silwer deeltjie is, hoe beter die produk sal werk.)
So het ons vasgestel dat Silverlab silwer doeltreffend werk om slegte bakterieë, swamme en selfs parasiete en virusse dood te maak. Maar nou weet ons dat dit ‘n anti-inflammatoriese middel ook is.
“Alle siektes het ‘n inflammatoriese komponent. Indien jy Silverlab neem as ‘n tonikum, sal die “Silverlab Liquid” help om die liggaam te normaliseer op ‘n sellulêre vlak, sodat die immuunstelsel meer doeltreffend kan funksioneer. Dit help jou liggaam om homself te genees.”
[Prof. PatrickBouic, SynexaLewenswetenskappeJulie2007]
As jy glo dat silwer nanodeeltjies jou gesondheid kan help, kan jy gerus wees dat Silverlab ioniese silwer presies dieselfde sal doen indien jy dit in die mond hou vir 2 minute voor jy sluk.
10 tot 20 ml “Silwer Liquid” 3 of 4 keer per dag sal jou liggaam help om siekte te beveg.
So, om op te som: Silverlab is gelykstaande aan, indien nie beter as nanosilwer, en het die bykomende voordeel dat dit ‘n sterker konsentrasie silwer bevat, so laer dosisse kan geneem word om dieselfde resultate te kry.