Silverlab Colloidal Silver Liqui-gel AFR

SKEDULERINGSTATUS: Aanvullende medisyne  

Handelsnaam (doseervorm): Silverlab Ionic Colloidal Silver Liqui-gel (Vloeistof jel)  

SAMESTELLING: Elke 10ml Liqui-gel bevat Ioniese+ Kolloïdale Silwer 18 ppm (D5) in gedeioniseerde gesuiwerde water 9.98ml met Keltrol 0.2%  

INDIKASIES 

Gorrel Vir die streling van seer keel en tonsils en verligting van mondsere en mond ulkusse terwyl genesing bevorder word. Uitwendige gebruik: Vir die behandeling van sonbrand, brandwonde, oop wonde, skrape, vaginale sproei en konjunktivitis. Verwys ook na Bodymap™ op die Silverlab webtuiste www.silverlab.co.za.  

KONTRAINDIKASIES 

Hipersensitiwiteit tot enige van die bestanddele.  

WAARSKUWING 

Geen bekend. INTERAKSIES: Geen bekend.  

SWANGERSKAP EN BOERSVOEDING 

Nie van toepassing vir uitwendige gebruik nie. Vir orale inname, alhoewel daar nog geen neweeffekte gerapporteer is nie, is veiligheid van gebruik tydens swangerskap en borsvoeding nog nie vasgestel nie.  

DOSERING EN GEBRUIKSAANWYSINGS 

Mondsere, mond ulkusse (orale faringeale sproei), seer keel en tonsils: Gorrel met 10ml 4 tot 8 keer per dag in die mond en tussen die tande vir 2 minute voor dit uitgespoeg word in die wasbak. 10ml kan daagliks ingesluk word vir kroniese gebruik. Of gebruik soos aangewys deur jou Gesondheidsorg werker. 

Kan ook gebruik word as oog, oor en neus druppels.  

  • Higiëniese versperring: Gooi 5ml op die palm van die hand en wend aan gesig, neusopeninge en lippe, wat mak help as eerste linie verdediging teen verkoue en griep.  
  • Uitwendige gebruik: Wend topikaal aan geaffekteerde area 2 tot 3 keer per dag of soos aangedui deur jou Gesondheidsorg werker.  
  • Vaginale sproei: Wend topikaal aan so dikwels as wat nodig is. Indien die toestand van seer keel en tonsils nie verbeter binne 3 dae nie, raadpleeg jou Gesondheidsorg werker.